Jennifer Carpenter

Jennifer Carpenter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Leann Carpenter
Geboorte 7 Desember 1979 (1979-12-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Carpenter (gebore 7 Desember 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White Chicks (2004), The Exorcism of Emily Rose (2005), en Quarantine (2008), en in die televisiereeks Dexter (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy